Monday, November 20, 2006

mygrootvetobnoxiousblog

Het my doodgelag toe ek die volgende blog lees. Wou vir die skrywer 'n comment los, maar haar site is nie daarvoor geaktiveer nie... (As jy dalk hier lees en nie weet hoe om 'n comment te los nie, Kliek net hieronder waar dit sê 0 comments en dan kan jy 'n boodskappie los. Maklik ne!)

2 comments:

Anonymous said...

Hallo Elize

Ek het nou lekker sit en lees hier deur jou 'blog'. Oor die vraag van of alle mans so rustig is. Ek dink dis 'n Coetzee probleem. Karen kan jou vertel.

Groete
Burger

Poppins said...

Dankie Burger!
mmm, ja jou broer maak my soms de bliksem in!! hehehe Maar gelukkig bly ek lief vir hom! For better of for worse sê hulle ne!