Friday, January 05, 2007

Afrikaanse Troukaartjie Bewoording (Informeel)

Hi weer ek, voor ek finaal oorskuiwe na www.wynvliegie.iblog.co.za, wil ek graag my troukaartjie se bewoording hier plaas want ek het al soveel versoeke gekry daarvoor, hoop dit help van julle


Liewe Familie en Vriende
Dit is ons vreugde om u uit te nooi na ons huweliksbevestiging
Op 25 November 2006 om 16H00
Die Seremonie en onthaal vind plaas te
Groenrivier Landgoed,
Riebeek – Wes (
Kontant kroeg beskikbaar)
Ons sien uit daarna om hierdie dag met u te deel.
Vriendelike Groete
Elize & Wilhelm
Bevesting asb. Voor 31 Oktober 2006
Wella :4443434331313
Elize:083 6464313143
Jammer, geen kinders

Baie liefde
poppins aka wynvliegie - kom kuier asb vir my op www.wynvliegie.iblog.co.za
xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx

1 comment:

Anonymous said...

EK HET SO LANK GESOEK EN KON NET DIE TWEE KRY
HOOP DIT SAL JULLE KAN HELP.

1) Onder die klank van huweliksklokke word daar vaarwel gese aan die ongetroude lewe en ons boot verlaat die hawe met Jesus aan die stuur met …………… seun van…………………. En ………………………. Dogter van …………....... as passasiers en vaar veilig na die hawe van eenheid , liefde en geluk.

2) Liefde moet gedeel word met ouers famielie en vriende!
……….. en………………. Die kinder swat die Here aan ons toevertrou het, het saam met God n besluit geneem om hulle lewens saam met hom te verenig en hul liefde en toekoms in sy hande te plaas. Omdat u deel in hul lewens deur u vriendskap en liefde, nooi ons u uit om ted eel in hierdie viering van liefde.

Hoop dit sal julle help soos dit vir my gehelp het. Sterkte Rina