Wednesday, November 22, 2006

3 slapies !!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Vandag my laaste dag by die werk - jipee! Ek is vandag verbasend rustig - weet nie of dit net totale numbness is van vrees is nie, maar voel steeds goed!


Pauline het my gisteraand uit Switserland gebel om te hoor wat die dresscode is, sy is baie opgewonde oor die kuiertjie.


Ek en Liz gaan vanaand rokke aanpas en more aand gaan ek dit loop optel. My shoes is nog nie ingeloop nie, maar tenminste het ek hulle! Bogger blase.


More is Propvol van laaste goed wat gedoen moet word, die adrenalien loop sterk.


Al begeerte wat ek nou het is om 'n rustige aandjie saam met my toekomstige man deur te bring en nie aan 'n enkele reeling hoef te dink nie...

19 comments:

Anonymous said...

Hoop jou groot dag was heerlik, myne is op pad, nog 4 maande. Het jy toe afrikaanse bewoording vir die uitnodiging gekry??? Ek soek my wiele pap maar kry nie!!!!! Heeelp tog asb!!! rentia@solarscape.co.za
Groetnis,
Anner Bride to be op 'n tight budget....

Anonymous said...

Hi! Just saw a referral to my site from yours, thanks for the link and hope the honeymoon is going well:)

Poppins said...

Hi, What an Honour to have you visit my site, thanks Pete, the honeymoon was FAB!!

Poppins said...

Anner Bruid - hou jou mail dop ek pos vir jou 'n briefie :-)

Anonymous said...

Hi Poppins ... kan jy dalk die bewoording aan my mail? Ek het al orals gesoek en kry niks nie ...

pokkel.lindi@gmail.com

Anonymous said...

Hi Poppins ... ek is ook opsoek na mooi bewoording vir my trou uitnodigings, kan jy my dalk help? Ek het al orals gesoek en kry niks nie ...
Dankie!
snydersnadine@yahoo.com

Anonymous said...

Hi! Kan iemand my asb help?? Waar kan ek mooi bewoording kry vir my troukaartjies? Hoe se mens "verkies geen geskenkies maar eerder n geldjie as gaste iets wil gee" op n mooi manier? BakkesC@eskom.co.za

Anonymous said...

Goeiedag.

Ek trou in September (net om die draai - 19.09.2009) en is op soek na mooi afrikaanse bewoording, en dalk n mooi gediggie oor liefde. Ek gaan vir die engelse mense engelse bewoording in hul uitnodigings sit en vir die afrikaanse mense wil ek afrikaans gebruik.
Enige tips of idees , epos my asseblief?
michelle@gbsec.co.za

baie dankie :)

Floris said...

hi almal, ek trou in Februarie volgende jaar en is ook opsoek na mooi afrikaanse bewoording vir die uitnodigings, kan julle help asb, enige idees is welkom, julle kan dit vir my mail na floris.vanderdeen@gmail.com

vreeslik dankie

Chanelle said...

hi. Ek trou ook in September (12-09-2009). Ek was ook nou al orals vir mooi woorde vir n troukaartjie. Ek kort ook n mooi woordjie vir as ek eerder kontant wil he as n geskenkie. Email my asb as jul vir my ietsie het.

Dankie en sterkte aan almal wat gaan trou. Geniet dit voluit.

adriaan.genis@gmail.com

Anonymous said...

Hi Almal, ek trou 20 Maart 2010,ek wil eintlik my invites in engels skryf (klink net beter)...Maar my ma wil nie budge nie. Het iemand dalk vir my mooi woorde vir die invite in afrikaans, asook ek wil eerder vir geld vra as 'n geskenk, hoe se ek dit My email is ycamps@fnb.co.za

Anonymous said...

Hi daar ek het nie besef dat dit so moeilik is vir toekomstige bruide om bewoording te kry nie. Ek het 'n paar kaartjies met bewoording. My email is rethamills@yahoo.com. stuur my 'n mail as julle nie regkom nie dalk het ek ietsie vir jul om te help, ek maak troukaartjies so mens weet nooit.
Lekker daggie

Anonymous said...

Hi Almal, ek trou ook. genade maar dit is omtrent 'n storie met die kaartjies....,ek wil my invites in engels skryf maar my verloofde se net neeeee.... mens sou dink omdat hy 7 jaar in amerika was hy sou se ja :-) Het julle dalk vir my woorde vir die invite in afrikaans, fun, funky maar tog tradisioneel. Ons trou in 'n kapel en onthaal is by Pecanwood estate... Ons wil vra vir daai groot geld woord - hoe sal ek dit beskryf - gerda.bothma@vodacom.co.za - enige advies en raad welkom

Anonymous said...

Hi ek sal dit vreeslik waardeer as iemand vir my die afrikaanse bewoording ook sal stuur. c.groenewald@terra-tech.co.za
Dankie

Anonymous said...

Hi julle ek is ook opsoek na afrikaanse bewoording vir troukaartjies ons trou des en ek wil so gou moontlik die kaartjies uit kry want ons trou 'n entjie van die huis af en almal moet slaap plek kry???.....asb help my!!!!

Anonymous said...

Hi almal! Ek sit met dieselfde probleem! Wil graag my uitnodigings anders as die gewone he, maar my kreatiwiteit is beperk. Soek iets oulik of snaaks! As jul my nog kan help asb? My email is engelakruger@yahoo.com

Riana said...

Hallo!! Ek trou in Oktober 2011. Ek soek oral woorde vir die uitnodigings, maar ai,.... woorde is min. Kan jy asb help!

My e-pos adres is rianacooper01@gmail.com.
Wag in spanning vir jou e-pos!

dankie

Cindy said...

Halo! Ek benodig groot ASB mooi bewoording vir my trou uitnodingings kaartjies! my email adres: star4@lantic.net dankie :-)

Anonymous said...

Hi

Ek sukkel my stert af om iets ANDERS vir my trou uitnodigings te doen! Ek benodig bewoording wat uit hierdie wereld is!

ASB dit sal SO baie help!!!! My kaartjies meot gedruk word en ek sit met my hande in my hare!

Mail asb voorstelle na uliznekitching@gmail.com

BAIE BAIE DANKIE!!!!

Groete